free web hosting | free hosting | Web Hosting | Free Website Submission | shopping cart | php hosting

 

Terug na die Hoof Indeks  Blad
ULTIMATE  NETWORK
 
Produk Blad
Terug na die Tuis BladTuisblad

Pakket:
Produk Blad    Ultimate Network Die ULTIMATE network pakket sluit 'n Elektriese, Loodgieter en Toestel Onderhouds plan in!!  
Besigheids Geleentheid Blad  E.P.C. Underwriters Alle eise word deur E.P.C. Underwriting Managers (Pty) Ltd geadministreer.
Lidmaatskap Aansoek VormLidmaatskap Aansoekvorm    Hollard Insurance     Die onderhoudsplan word onderskryf deur die Hollard Insurance Company Limited

Kontak Ultimate NetworkKontak Ultimate Network       Rock Solid Network (R.S.N.) is die administratiewe maatskappy.

SkakelsSkakels      

 

Voordele:

24 UUR HUIS INSTANDHOUDINGS PLAN (PARTE & ARBEID INGESLUIT )

Sel. 083-991 1427 (Corrie) / 083-695 6257 (Kobus) / 083-489 7542 (Henk)

DIE PRODUK SLUIT IN -

  • Elektrisiteit

  • Loodgieter

  • Toestelle
  • Motors (motorhuis deur, hekke ens.)
"Ek soek water!!! ek soek water!!!! herstel asseblief die pype."

 

Elektries Loodgieter Toestelle Motors
Foutiewe ligte Verstopte rioolpype TV's Hekke
Muurproppe Lekke (Toilette ens.) Musieksentrums Swembad
Warmwater toestel termostaat Kraanwassers Video masjiene Jacuzzi
Warmwater toestel elemente Toilet rubbers Mikrogolf oonde Motorhuis deure
Kragonderbrekings Warmwater toestel kleppe Stowe/oonde  

Distribusieborde

Gebarste pype Yskaste  
Aardlek eenheid Verstopte baddens Vrieskaste  
Aardlek relês Verstopte opwasbakke Wasmasjiene  
Algemene huisbedrading Stort uitlaatpyp Tuimeldroërs  
Hoof kabels Water aansluitings Skottelgoed wasmasjiene  
Lig skakelaars      
Gebrande muurproppe      

Eis Prosedure:

   083-991 1427 Goeie dag, Ultimate Netwerk, hoe kan ons help?

Administratiewe Prosedure:

Binne twee weke sal u 'n verwelkomingsbrief, lidmaatskap kaart en ander relevante dokumentasie vanaf Rock Solid Network (R.S.N.) ontvang.

 

Sluit aan :

 
  • Daar is twee maniere om aan te sluit.

  Laat ek jou wys hoe om in te skryf en geld te maak
  1. U mag aansluit om deur die polis gedek te wees

OF

  2.  U mag aansluit om deur die polis gedek te wees asook die voordele van die netwerkstelsel .

Lidmaatskap aansoekvorm:

Alle volledige ingevulde aansoekvorms moet na ULTIMATE NETWORK gestuur word. U sal die besonderhede op die aansoekvorm vind. (Faks no. (011) 953-5135)(slegs in Suid-Afrika)

Kostes:

Registrasie fooi: R150-00 (Dit sluit u 1ste maand se fooi van R75-00 in)

Maandelikse fooi: R75-00

Bemarkings Plan:

In 'n normale besigheid, neem maatskappye profyt op produkte wat verkoop word.

By ULTIMATE NETWORK deel ons daardie profyt met ons lede.

U kan 'n inkomste verdien van die R75-00 maandelikse fooi wat deur lede wat u inskyf, betaal word.

Stel u belang om deel van hierdie unieke netwerk van ULTIMATE NETWORK te word?

Kliek dan op die prent hier onder om te sien hoe die netwerk u kan help om 'n inkomste elke maand te verdien.

Welkom by  Ultimate Network - Wees onafhanklik
 

 

Terug na die Tuis Blad Skuif boontoe Besigheids Geleentheid Blad

 

Terug na die Tuis Blad Produk Blad Besigheids Geleentheid Lidmaatskap Aansoekvorm Kontak Ultimate Network Skakels Blad

© Kopiereg op hierdie webwerf.

Kontak die webmeester : H.Putter 
Webwerf ontwerp deur :  Web Art